Veldtog |
---|
AOI DID EI HttT LOW Liberty NR SoF SotBE THoT TRoW TSG AToTB UtBS - TFGE |
Era |
DTvH N - AOL AoG AE A BAE BEE BGE(b) BfTE BRE CA CEoM D+E D+F D+A D+E+E+E D+N D+S DotD EE0 EB EBE EH EM EoA EoA EoHS EoMR EoM EoS EotF EotF+D EotFfS EE EE+D EE+EoM+D ER F FA F FC GEE GE GEae GS GE GA He H+N HA I IC JDM JE JNA JZ LDE LME ME+D MCE0B ME ME+D ME+EoM+EoM+D MR NSE OMPTAoHE OMPTDE PYR(DE5ul) PYR(DE7l) PDE RE RoCE SF+D SR TT T+D Uw WK WC WE |
Taal |
C af ar bg ca ca cs da de el en eo es et eu fi fr fur gl he hr hu id is it ja ko la lt lv mk mr nb nl pl pt pt racv ro ru sk sl sr sr sv tl tr zh zh |
Die titel van Opper-towenaar word slegs na 'n leeftyd se studie en prestasies daarmee saam toegeken. Hooftowenaars word dikwels in opvoedingsposisies aangewend of as raadgewers aan hulle wat wys genoeg is om na die vrugte van hul wysheid te soek. Baie neig om welvarende beskermhere te wees, 'n winsgewende bedryf vir beide partye aangesien dit buiten 'n woordjie van advies so af en toe, die towenaar die vryheid gee om sy navorsing ongesteurd te doen. Van hulle is baie sku vir die beskawing en spandeer hulle tyd as kluisenaars, dikwels om iets te bestudeer wat die meeste geneig sal wees om af te keur.
Al word hulle nie opgelei vir enige soort geveg nie, kan 'n hooftowenaar indien nodig die volle mag van hulle toorkuns loslaat, iets wat nie ligtelik opgeneem moet word nie.
Spesiale Nota's: Die hooftowenaar se vuurballe besit toorkrag en het altyd 'n baie goeie kans om 'n teenstander te tref.Spesiaal The unit has magical attacks, which always have a high chance of hitting an opponent. This unit has a special ranged attack, so you can hit your enemy even if the distance between it and your unit is 2 hexagons
Bevorder na: | Rooi Towenaar |
---|---|
Bevorder na: | Groot Towenaar |
Skuiwe: | 59 |
LP: | 54 |
Beweging: | 5 |
EP: | 220 |
Vlak: | 3 |
Orde: | neutraal |
ID | Arch Mage Long |
Vermoëns: |
staf impak | 7 - 2 nabygeveg | ||
vuurbal vuur | 12 - 4 afstandgeveg | magies |
Weerstande | |
---|---|
lem | 0% |
steek | 0% |
impak | 0% |
vuur | 0% |
koue | 0% |
afstandgeveg | 20% |
Terrein | Beweging | Verdediging |
---|---|---|
Berge | 3 | 60% |
Diep Water | 99 | 20% |
Dorpie | 1 | 60% |
Flat | 1 | 40% |
Frozen | 3 | 20% |
Grot | 2 | 40% |
Heuwels | 2 | 50% |
Impassable | 99 | 40% |
Kasteel | 1 | 60% |
Kusstreek | 2 | 30% |
Moeras | 3 | 20% |
Mushroom Grove | 2 | 50% |
Sand | 2 | 30% |
Unwalkable | 99 | 20% |
Vlak Water | 3 | 20% |
Woud | 2 | 50% |